W H A T S A P P - G R O E P E : Stoffies moenie uitgesluit word nie!! Kry al jou inligting by jou graadvoog. Jou graadvoog het 'n WhatsApp-groep gestig.Leerders kliek asb op die graadvoog se foto vir die skakel om by die groep aan te sluit.