Hier by Stoffberg moedig ons alle leerders aan om deel te neem aan ons wye verskeidenheid van aktiwiteite, waarvan hokkie ‘n opwindende deel uitmaak. Die dogters neem gretig deel aan die proewe om span te maak aan die begin van elke seisoen en gee dan daarna net hul beste vir hul spanne. Die spelers ontwikkel dan fisies en geestelik tot sterker individue en spanlede. Hokkie is ̔n spansport waaraan enige dogter kan deelneem. Ons het ̔n 0/14, 0/15, 0/16, 1e en 2e span wat almal deelneem aan die NWU 16 sportreeks, Oos-
Elke jaar spog Stoffberg met spanne wat deurdring na die Oos-
By ons beteken Stoffies Hokkie die volgende:
|