In 1994 is 'n stapklub, genaamd die "Stofftrappers" by Hoërskool Stoffberg gestig. Die eerste staptoer was die Prospekteerdersroete by Pelgrimsrus en is deur 10 leerders en 3 onderwysers onderneem.
Sedertdien het die klub geweldig gegroei en pak ons elke jaar gedurende die Septembervakansie ons rugsakke, en pak een van die pragtige staproetes in ons mooi land aan. Die roetes wissel van 3 – 6 dae en sluit onder andere die volgende roetes in :Fanie Botha staproete, Blyderivierspoort-
Tydens so 'n avontuur-
Om 'n Stofftrapper by Hoërskool Stoffberg te wees, is 'n fantastiese voorreg! Ons kan elke jaar nie wag vir die volgende belewenis van ‘n staptoer nie!